# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, veroordeel die moord op die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit. Die 46-jarige Thumeka Bikwana is Dinsdag in haar huis in KwaTshatshu vermoor. Woordvoerder Makhaya Komisa sê die motief vir die moord is nog onbekend en geen verdagtes is nog geïdentifiseer nie:
Oos-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid vra spoedige ondersoek na moord op raadslid [KLANK]
ENG KomisaONCouncillor