Skip to content

Drie polisiekonstabels sterf in skietvoorval in Kariega [KLANK]

# Die polisie in die Oos-Kaap het bevestig dat drie lede vanoggend in Kariega doodgeskiet is. ʼn Woordvoerder, Nobuntu Gantana, sê hulle het ʼn klagte ontvang oor skote wat afgevuur is, en op die drie konstabels met talle skietwonde afgekom. Sy sê een van hulle, die gewese kêrel van ʼn vroue-konstabel, het toegang gekry tot ʼn huis waar sy en nog ʼn polisielid was:

ENG GantanaOnShootingIncident