Skip to content

DA vra ondersoek nadat SA Leërstigting-amptenare met R44-miljoen beboet word [KLANK]

# Die DA vra die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, om ondersoek in te stel na die Suid-Afrikaanse Leërstigting. Twee senior amptenare, Errol Ramphele en Maria Barros, is ná ʼn ondersoek deur die Finansiële Sektor Gedragsowerheid belet en met meer as 44-miljoen-rand beboet omdat hulle ongemagtigde betalings aan hulself gemaak het. Chris Hattingh van die DA sê hulle sal voortgaan om die saak in die Parlement te opper:

AFR HattinghONInquiry