Skip to content

GOOD-Party sê Kaapstad moet onwettige tariewe opskort wat appèl ook al vermag [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad se appèl teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor onwettige vaste tariewe vir skoonmaak, water en sanitasie, sal nie die bindende effek van uitspraak ophef nie. Die hof het die metro aangesê om die onwettige tariewe teen die einde van Junie af te skaf. Dis ook die datum waarop die 2026/2027-begroting aanvaar moet word. Brett Herron van GOOD sê die metro sal moet verduidelik hoe hy beplan om die risiko van oponthoude met regsprosesse gaan hanteer:

ENG BrettONCourt