# Sokker: Die verdedigende kampioen, Paris Saint-Germain, het die tweede agtereenvolgende jaar die Kampioeneliga-eindstryd gehaal nadat hy Bayern Munich altesaam 6-5 geklop het. Ousmane Dembélé het PSG in die derde minuut laat voorloop en Harry Kane het die telling in beseringstyd gelykop gemaak, maar dit was nie genoeg nie. PSG speel op 30 Mei in die eindstryd in Boedapest teen Arsenal. PSG se hoofbestuurder, Luis Enrique, loof sy spelers se karakter:
Sokker: Paris Saint-Germain haal tweede agtereenvolgende jaar die Kampioeneliga-eindstryd [KLANK]
ENG EnriqueOnPerformance