Skip to content

ActionSA sê Tesourie se ingryping bevestig kommer oor die finansiële krisis in Johannesburg [SOUND]

# ActionSA sê die Nasionale Tesourie rig ‘n waarskuwing oor die Stad Johannesburg se finansiële bestuur en waarsku oor mislukkings in bestuur, stygende skuld en nie-nakoming van regulasies. Woordvoerder Mongezi Ntsebenzo sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die stad opdrag gegee om ‘n salarisooreenkoms te staak wat as onbekostigbaar beskou word. Hy waarsku verbintenisse moet wettig en volhoubaar wees en vra dringende ingryping om die stad bestendig te maak:

ENG NtsebenzoOnIntervention