Skip to content

Aktebesorgers-vereniging vra vir hervorming oor ongelykheid in eiendomsmark [KLANK]

# Die Black Conveyancers Association het herhaal die ongelykheid in Suid-Afrika se eiendomsmark duur voort. Die tweede adjunkpresident, Pumla Mncwango, waarsku swart oordragbesorgers word steeds van hoëwaarde-transaksies uitgesluit. Mncwango sê strukturele hindernisse bevoordeel gevestigde deelnemers en daarom doen die vereniging ‘n beroep op hervormings en sterker implementering van die Regsektorkode om billike toegang en inklusiewe groei te verseker:

ENG-MncwangoOnConveyancers