Skip to content

Minister vra NVG om op te tree op tweede herdenking van gebou-ramp in George [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die Nasionale Vervolgingsgesag versoek om op te tree nadat die polisie sy ondersoek na die gebouramp in George voltooi het. Vier-en-dertig mense is dood en 28 beseer toe die gebou ingetuimel het. Macpherson het op die tweede herdenking van die tragedie gesê dit bly ‘n pynlike herinnering aan die behoefte vir verantwoordbaarheid, en beklemtoon geregtigheid kan nie uitgestel word nie:

ENG MacphersonOnBuildingAnniversary