# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê haar departement het 54 paaie in die provinsie geoormerk vir onderhoud en herstelwerk. Die provinsiale regering is aktief besig om verkeersopeenhopings te takel deur padinfrastruktuur op te gradeer en hoë konstruksiestandaarde te handhaaf. Diale-Tlabela sê die departement beweeg weg van tydelike maatreëls soos om slaggate net te lap, want dis nie ʼn volhoubare oplossing nie. Hulle stel langtermyn-ingrypings in deur paaie te herstel:
54 paaie in Gauteng geoormerk vir onderhoud en herstelwerk [KLANK]
ENG KediboneONRehabilitation