# Die DA het die parlementêre ondersoek na bendegeweld en georganiseerde misdaad verwelkom, maar waarsku dat hierdie proses nie nog ‘n gepraat sonder meetbare uitkomste moet word nie. Lisa Schickerling van die party sê hierdie ondersoek kom op ‘n tydstip wanneer gemeenskappe, veral in die Wes-Kaap, gebuk gaan onder meedoënlose bendegeweld. Sy sê die ondersoek moet reguit antwoorde verskaf oor wat werk, wat misluk, en wie aanspreeklik gehou moet word:
DA verwelkom parlementêre ondersoek na bendegeweld en georganiseerde misdaad [KLANK]
AFR SchickerlingONGang