Skip to content

Mashatile sê daar is geen xenofobie in Suid-Afrika nie, te midde van onlangse immigrasiebetogings [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile het herbevestig dat daar geen xenofobie in Suid-Afrika is nie en beklemtoon dat die land nie teen buitelanders gekant is nie. Dit volg terwyl teen-immigrasiegroepe die streng afdwinging van immigrasiewette en massa-deportasies eis. Oor die afgelope twee boekjare het deportasies met 46-persent gestyg, wat teen 31 Maart 2026 op 109-duisend-344 te staan gekom het. Mashatile sê haat teenoor mede-Afrikane kan nie geduld word nie:

ENG MashatileOnIllegalForeignNationals