# Die Tshwane Metropolisie sê hulle verskerp steeds sigbare polisiëring om die nakoming van verkeerswette op alle paaie in die metro af te dwing. Sondag en Maandag het die polisie se Snelweg- en Voetgangereenheid 17 voetgangers in hegtenis geneem vir die onwettige betreding en oorsteek van die N1-snelweg by Stormvoël. Die metropolisie-woordvoerder, Puleng Motholo, sê sulke optrede hou ‘n werklike risiko in, nie net vir die voetgangers nie, maar ook vir motoriste:
Tshwane Metropolisie arresteer 17 voetgangers [KLANK]
ENG MotholoONPedestrians