Skip to content

NEHAWU vra breë progressiewe front om Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te verdedig [KLANK]

# Die vakbond Nehawu sê hy veroordeel pogings deur ʼn sogenaamde grootgeld-koalisie en regse elemente wat volgens hom probeer om die volle instelling van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te vertraag en te keer. Die Konstitusionele Hof hoor ʼn saak aan wat die Raad van Gesondheidsorgbefondsers aanhangig gemaak het, en wat moet bepaal of die Parlement sy grondwetlike verpligting nagekom het wat openbare deelname betref.   Nehawu se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê hulle sal seker maak universele gesondheidsorg word aanvaar:

ENG NkolonziONDefend