Skip to content

Sokker: Arsenal ná 20 jaar deur na Kampioeneliga-eindstryd [KLANK]

# Sokker: Arsenal is die eerste keer sedert 2006 in die Kampioeneliga-eindstryd nadat hulle Atletico Madrid algeheel 2-1 verslaan het. Die eerste kragmeting was gelykop met een-elk, en Bukayo Saka se doel in die 44ste minuut van die tweede wedstryd het die Gunners die oorwinning besorg. Arsenal speel op 30 Mei in Boedapest teen Bayern Munich of Paris Saint-Germain. Hoofafrigter Mikel Arteta sê hulle het ʼn ongelooflike prestasie behaal:

ENG ArtetaOnReachingTheFinal