# Krieket: Die vyfmalige kampioen, Chennai Super Kings, het Delhi Capitals met agt paaltjies afgeransel en kan steeds die uitspeelrondes van die Indiese Premierliga haal. Tristan Stubbs en Sameer Rizvi het ʼn vennootskap van 65-lopies om die sesde paaltjie behaal om Capitals tot 155 vir sewe te neem. Sanju Samson het daarna ʼn onoorwonne 87 gemoker en CSK het die teiken bereik met 15 balle oor. Samson wou eintlik 100 haal:
Krieket: Chennai Super Kings verslaan Delhi Capitals en gee uitspeel-kans ’n hupstoot [KLANK]
ENG SamsonOnTeam