# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, verwerp kommer oor die finansiële lewensvatbaarheid en instelling van Nasionale Gesondheidsversekering. Die Konstitusionele Hof hoor hierdie week ʼn saak aan om te bepaal of die openbare konsultasieproses voor die NGV-wet aanvaar is, grondwetlik voldoende was. Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers en die Wes-Kaapse regering het dit aanhangig gemaak. Motsoaledi sê die uitkoms van die saak is belangrik omdat Nasionale Gesondheidsversekering volgens hom universele toegang en gehaltesorg vir alle landsburgers verseker:
Minister Motsoaledi verdedig die koste en uitvoerbaarheid van die Nasionale Gesondheidsversekering [KLANK]
ENG MotsoalediOnNHI