Skip to content

GOOD Party waarsku brandstofkrisis het nooddienste in Nelson Mandelabaai tot stilstand gebring [KLANK]

# Die GOOD Party sê die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap het effektief tot stilstand gekom nadat sy brandstofvoorsieningskontrak aan die einde van verlede maand verstryk het. Lawrence Troon van die party sê die onderbreking het nood- en noodsaaklike diensvoertuie onbruikbaar gelaat, wat kommer wek oor die munisipaliteit se vermoë om op noodgevalle te reageer. Troon waarsku die situasie is veral ernstig met slegte weer wat voorspel word:

ENG TroonOnFuelCrisis