Skip to content

Solidariteit veroordeel Gauteng-Onderwys met Pretoria-skole wat in donkerte gedompel word [KLANK]

#Solidariteit se Onderwysersnetwerk sê verskeie skole in Pretoria is sonder elektrisiteit gelaat weens wanbestuur deur die Gautengse Departement van Onderwys. Die netwerk voer aan skoolhoofde en beheerliggame word gedwing om noodmaatreëls te implementeer om skole aan die gang te hou, met duisende leerders wat geraak word. Johan Botha van die netwerk sê die kragonderbrekings ontwrig onderrig en noodsaaklike skoolbedrywighede, insluitend digitale leer en sekuriteitstelsels: 

AFR BothaOnDarkness