# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Staatsdiens en Administrasie het kommer uitgespreek oor honderde staatsamptenare wat met volle betaling geskors bly en die staat sowat 800-miljoen-rand per jaar kos. Volgens ʼn verslag van die Staatsdienskommissie is 674 provinsiale en nasionale amptenare tans geskors, waarvan 516 langer as die voorgeskrewe 90 dae geskors is. Die komiteevoorsitter, Jan de Villiers, sê hulle gaan die minister van Staatsdiens en Administrasie, Inkosi Mzamo Buthelezi, vra om die komitee oor die saak in te lig:
Parlementêre komitee soek antwoorde oor meer as R800-miljoen wat op staatsamptenare bestee is [KLANK]
ENG VilliersOnPublicServants