# Die vakbond Nehawu het skok uitgespreek oor die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se besluit om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente onder administrasie te plaas. Nehawu se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê dis onaanvaarbaar dat die minister nie met die vakbond beraadslaag het voor hy die groot besluit geneem het nie. Hy sê die hulpskema se stabilisering vereis dringende aandag, veral teen die agtergrond van die stelsel- en bestuurskrisis waarin die skema gedompel is:
Nehawu verwerp minister Manamela se besluit om Finansiële Hulpskema vir Studente onder administrasie te plaas [KLANK]
ENG NkolonziONAdministration