# AfriForum sê die onlangse diefstal van wapens by die Lyttelton-weermagbasis in Pretoria beklemtoon weereens die staat se versuim om wapens veilig te bewaar. Minstens drie R4-gewere en ʼn granaat-lanseerder is gesteel toe diewe ʼn gat in die omheining geknip het om toegang tot die perseel te kry. Jacques Broodryk van AfriForum sê dis duidelik dat wetsgehoorsame vuurwapen-eienaars nie die probleem is nie, maar die staat self wat nie in staat is om sy eie arsenaal op te pas nie:
AfriForum bekommerd oor veiligheid van militêre infrastruktuur na rooftog by Pretoriase weermagbasis [KLANK]
AFR BroodrykOnWeapons