# Die GOOD-party win regshulp in oor die toepaslike volgende stappe om die Stad Kaapstad te dwing om ‘n beslissing van die Wes-Kaapse Hooggeregshof na te kom. Die hof het gelas dat sekere bepalings van die metro se vaste tariefstruktuur onwettig is. Sekretaris-generaal Brett Herron sê belastingbetalers moenie mislei word deur burgemeester Geordin Hill-Lewis se uitbeelding van die hofuitspraak as teen-armes nie, en beklemtoon onwettige tariewe help nie sukkelende gesinne nie:
GOOD-party sê Kaapstad se inwoners moet vergoed word vir tariewe wat te hoog was [KLANK]
ENG HerronOnTarrifs