Skip to content

FOSA moedig Suid-Afrikaners aan om te registreer en in komende munisipale verkiesing te stem [KLANK]

# Die Forum for South Africa moedig Suid-Afrikaners aan om te registreer sodat hulle in die komende munisipale verkiesing kan stem. Die verkiesing vind op Woensdag, 4 November, plaas. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê elkeen wat nie stem nie, gee ʼn geskenk aan dié wat die land gefaal het. Hy sê dis nie aktivisme as mense nie stem nie, dis oorgawe:

ENG TebogoONVote