Skip to content

JMPD veroordeel misbruik van blouligte ná die inhegtenisneming van twee mense [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie sê die misbruik van blouligte is ‘n ernstige oortreding wat die integriteit van wetstoepassing en openbare veiligheid ondermyn. Twee mense is die naweek in Sandton aangekeer vir polisienabootsing, dronkbestuur en die onwettige gebruik van blouligte. Woordvoerder Xolani Fihla sê toe die voertuig voorgekeer is, het die bestuurder homself voorgestel as die amptelike bestuurder van die burgemeester van die Nala-munisipaliteit in die Vrystaat:

ENG FihlaONMisuse