Skip to content

ActionSA tevrede met die groei van sy Groot Groen Sambreel [KLANK]

# ActionSA sê sy Big Green Umbrella se groei beteken die tyd vir slagspreuke en leë beloftes is verby. Die party sê die Big Green Umbrella is ʼn groeiende platform wat etiese leierskap, burgerlike groeperings en Suid-Afrikaners wat tot skoon regering en dienslewering verbind is, saambring. Omogolo Taunyane van ActionSA sê wanneer inwoners hul krane oopdraai, moet water sonder onderbreking daaruit vloei en buurte moet genoeg straatligte hê sodat mense veilig kan wees:

ENG OmogoloONGreenUmbrella