# Motorsport: Kimi Antonelli van Mercedes het die Miami Formule Een Grand Prix gewen – sy derde agtereenvolgende sege. Die 19-jarige Italianer het Lando Norris van McLaren uitgestof en het nou ‘n voorsprong van 20 punte op die wêreldkampioenskaps-punteleer. Oscar Piastri van McLaren was derde en Antonelli se spanmaat, George Russell, vierde, gevolg deur Max Verstappen van Red Bull, ondanks ‘n strafpunt van vyf sekondes. Antonelli sê dit was ʼn moeilike wedren:
Motorsport: Kimi Antonelli vergroot sy voorsprong met ’n oorwinning in Miami [KLANK]
ENG AntonelliOnRace