# Die DA vra die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, om dringend in die Parlement verslag te doen oor stappe om bestuur by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te herstel, die raad te bestendig en studente te beskerm. Dit volg na die onlangse bedanking van raadslede, insluitend die tussentydse voorsitter, Mugwena Maluleke. Delmaine Christians van die DA sê interne konflik tussen raadslede raak besluitneming, plaas bestuursprosedures onder druk en kan openbare vertroue knou:
DA vra minister Manamela om aan Parlement verslag te doen oor bestuurskrisis by NSFAS [KLANK]
AFR ChristiansOnNSFAS