# Posbank het sy 142 jaar lange vennootskap met die Suid-Afrikaanse Poskantoor amptelik beëindig, wat toegang tot bankdienste by poskantoortakke landwyd verwyder. Hierdie verandering volg na die verstryking van die Diensvlakooreenkoms tussen die Poskantoor en Posbank op 31 Maart 2026, waarna Posbank geweier het om ‘n nuwe ooreenkoms met die Poskantoor aan te gaan. Die Hoof- kommersiële beampte Thami Cele het aan Newzroom Afrika gesê die skuif sal bankdienste meer toeganklik maak:
Posbank verbreek bande met SA Poskantoor om toeganklikheid vir kliënte te verbeter [KLANK]
ENG-CeleOnPostbank