# Sokker: Leeds het gister so te sê hul plek in die Premierliga volgende seisoen verseker met ‘n 3-1 oorwinning oor die reeds gerelegeerde Burnley. Doele deur Anton Stach, Noah Okafor en Dominic Calvert-Lewin het Daniel Farke se span tot nege punte bo die relegasiesone opgestoot met slegs vier wedstryde oor vir die spanne onder hulle. Hulle is nou 14de op die Premierliga-punteleer in ‘n indrukwekkende eerste seisoen saam met Sunderland.
Sokker: Leeds klop Burnley om so te sê Premierliga-oorlewing te verseker