# Adjunkpresident Paul Mashatile het gevra vir sterker maatskaplike en ekonomiese geregtigheid om waardigheid en gelykheid vir alle Suid-Afrikaners te verseker. Mashatile het tydens ‘n Werkersdag-saamtrek in Limpopo werkers wat onder moeilike omstandighede vir regte geveg het, vereer. Hy het gevra vir ‘n regverdige Suid-Afrika waar arbeid gerespekteer word en werkers voordeel trek uit hul werk. Hy sê demokrasie sonder waardigheid sal nooit volledig wees nie:
Mashatile vra vir die bevordering van maaskaplike en ekonomiese geregtigheid vir alle Suid-Afrikaners [KLANK]
ENG-MashatileOnLabour