Skip to content

ANC vra kiesers om te registreer ter voorbereiding van stemdag [KLANK]

# Die ANC verwelkom 4 November 2026 as stemdag vir die munisipale verkiesing. Die party sê die aankondiging bied sekerheid en laat politieke partye en die Verkiesingskommissie toe om deeglik voor te berei. ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu-Motsiri maan alle wettige kiesers om aan die demokratiese proses deel te neem. Sy bevestig die ANC se toewyding om met gemeenskappe kontak te maak en diensleweringsprobleme aan te spreek:

ENG-Bhengu-MotsiriOnElections