# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners sal die uitslag bepaal van die munisipale verkiesing op 4 November. Hy het gepraat oor die moontlikheid van koalisieregerings en beklemtoon dat stembriewe en nie leiers nie die uitslag sal bepaal. Ramaphosa sê die regering sal die mense se besluit respekteer en voortgaan om te dien, ten spyte van die uitslag. Hy sê samewerking is noodsaaklik in munisipaliteite waar geen volstrekte meerderheid behaal word nie:
Ramaphosa vra kiesers om oor verkiesingsuitslag te besluit [KLANK]
ENG-RamaohosaOnCoalition