Skip to content

Denosa vra verbeterde werksomstandighede met viering van Werkersdag [KLANK]

# Die verpleegorganisasie Denosa sê sy lede sal deelneem aan die vakbondfederasie Cosatu se Werkersdag-herdenkings om swak werksomstandighede in die openbare gesondheidsorgsektor te beklemtoon. Die organisasie doen ook ‘n beroep op die implementering van die Nasionale Gesondheidsversekering om toegang tot gehalte-gesondheidsorg te verbeter. Sibongiseni Delihlazo van Denosa het kommer uitgespreek oor die stygende koste van mediesefondstariewe vir staatsamptenare, sowel as voortdurende uitdagings in die sektor, wat werkers en dienslewering beïnvloed:

 

ENG DelihlazoOnMayDay