# Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het sy veldtog teen slaggate bekendgestel om padherstelwerk te bespoedig nadat swaar reën die toestande vererger het. Burgemeester Peter Teixeira sê die projek gebruik eksterne kontrakteurs en munisipale spanne om die agterstande aan te pak. Hy sê ‘n krisisbevelsentrum vir paaie sal die vordering dophou en verantwoordbaarheid verseker. Hy voeg by die program sluit herseëling, opgraderings en die omskakeling van gruis na teer in, met nuwe rapporteringskanale en sakebetrokkenheid om padveiligheid en betroubaarheid te verbeter:
Midvaal stel veldtog teen slaggate bekend om padagterstande in te haal [KLANK]
ENG TeixeiraOnPotholes