Skip to content

Herstelproses van Bronkhorstspruit se watersuiwerings-aanleg duur voort [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê Bronkhorstspruit se watersuiwerings-aanleg is steeds besig om te herstel, nadat bedrywighede onlangs gestaak is vir herstelwerk. Die filtrasieproses is steeds beperk en werk tans teen ongeveer die helfte van sy vermoë. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watervoorsiening word versprei teen ongeveer 80-persent na Ekandustria en 20-persent na Bronkhorstspruit en Zithobeni:

ENG MashigoONRecovery