# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die jongste bewerings oor die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe. ‘n Werker wat die departement aangestel en betaal het, het na bewering by ‘n privaat huis gewerk en moes ‘n deel van haar salaris aan ‘n lid van Tolashe se familie oorhandig. Woordvoerder Claude Naicker vra ‘n deeglike ondersoek om seker te maak daar word reg opgetree indien daar enige oortreding was:
Staatsdiensvakbond vra dringende ondersoek na jongste bewerings oor minister Tolashe [KLANK]
ENG ClaudeONAllegations