# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het ʼn groot mylpaal bereik toe hy teen die einde van Junie 2025 100-persent van sy infrastruktuur-begrotingstoelaag van 1,115-miljard-rand bestee het. Tot op hede is 73-persent van die munisipaliteit se bydrae van 300-miljoen-rand gebruik. Die munisipale woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê infrastruktuurprojekte het suksesvolle grootmaatwater- en sanitasiedienste aan inwoners gelewer:
George-munisipaliteit bestee 100% van sy infrastruktuur-begroting [KLANK]
AFR ChantelONInfrastructure