# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die nuwe reservoir- en toringontwikkelings in Brixton, Johannesburg, sal watersekerheid versterk. Sleutelfasiliteite soos die Rahima Moosa Moeder-en-kind-hospitaal, die Helen Joseph-hospitaal, die SABC en die Universiteit van Johannesburg sal baat vind. Die minister sê Suid-Afrika het voldoende waterbronne, maar verouderde infrastruktuur, onwettige verbindings en wanbetaling bly groot uitdagings wat betroubare dienslewering in munisipaliteite beïnvloed:
Majodina sê nuwe Brixton-waterprojek sal voorsiening verbeter [KLANK]
ENG-MajodinaOnWaterProject