# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die bedanking van twee raadslede van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aanvaar. Die tussentydse raadsvoorsitter, Mugwena Maluleke, het weens persoonlike en akademiese verpligtinge bedank. Karabo Mohale was voorsitter van die ontwikkelingskomitee vir Menslike Hulpbronne en Organisasie. Manamela se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê hierdie en ander bedankings verminder die aantal oorblywende stemgeregtigde lede:
Minister Manamela aanvaar twee NSFAS-raadslede se bedanking [KLANK]
ENG SeedatONBoard