Skip to content

DA vra dringende ondersoek na vermeende tenderkorrupsie in Tshwane [KLANK]

# Die DA in Tshwane vra dat ondersoek ingestel word na Defenders of the People se raadslid, Rufus Mphahlele, wat dien as voorsitter van die Artikel 79-behuisingskomitee. In ʼn uitgelekte stemboodskap verklaar Mphahlele na bewering dat hy ʼn sakeman, wat meer as 300-duisend-rand aan sy party geskenk het, gehelp het om ʼn stadstender te kry. Dana Wannenburg van die DA sê hy beweer ook dat hy gesorg het die tender word aan die sakeman toegeken en daarom verwag hy in die toekoms voortgesette ondersteuning:

AFR WannenburgOnCorruption