Skip to content

Trump beskryf verhouding tussen Amerika en die Verenigde Koninkryk as ’n kosbare vriendskap [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika sê die geskiedenis en band tussen Amerika en die Verenigde Koninkryk is ʼn vriendskap soos geen ander op aarde nie. Hy het koning Charles die Derde en koningin Camilla gisteraand by ʼn staatsbanket in die Withuis onthaal. Trump sê die verhouding tussen die twee lande is ʼn ware verhaal van buitengewone heldhaftigheid en vaardigheid. Hy sê die geskiedenis ken geen sterker mag as ʼn kombinasie van Amerikaanse patriotisme en Britse trots nie:

ENG TrumpOnUSUKRelations