Skip to content

ActionSA plaas druk op Polisieministerie oor saak van vermiste Vosloorus-man [KLANK]

# ActionSA het sy oproep verskerp dat die Polisie-ministerie dringend moet ingryp  by die verdwyning van Mazwi Mpumelelo Kubheka. Die 27-jarige spazawinkel-eienaar van Vosloorus is op die tweede van die maand as vermis aangemeld nadat hy sy huis verlaat het om geld by die bank in te betaal. Hy is laas in Marimba Gardens opgemerk. Sy familie reken hy is moontlik ontvoer. ActionSA-leier Herman Mashaba sê plaaslike wetstoepassers het versuim om voldoende opdatering te verskaf of betekenisvolle vordering met die saak te toon:

ENG MashabaONMazwi