# Die ANC-bondgenoot en sakeman Suleiman Carrim sal waarskynlik nie voor die Madlanga-kommissie verskyn nie weens swak gesondheid. Carrim, wat vandag sou getuig, is onlangs in die hospitaal opgeneem na ‘n vermoedelike hartaanval wat moontlik tot nog vertragings kan lei. Die kommissie se getuienisleier, Matthew Chaskalson, sê die verhoordatum bly onderhewig aan verandering afhangende van sy herstel:
Gesondheidprobleme vertraag Carrim se verskyning voor Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG ChaskalsonOnCarrim