# Gholf: Die 156ste Britse Ope sal in 2028 op die Royal Lytham- en St Annes-gholfklub in Engeland aangebied word. Dit word die eerste keer daar gespeel sedert 2012, toe Ernie Els dit ‘n tweede keer gewen het. Vanjaar se Ope sal op Royal Birkdale aangebied word, terwyl dit volgende jaar na St Andrews in Skotland terugkeer. R&A se uitvoerende hoof, Mark Darbon, sê aansienlike opknappingswerk is by Royal Lytham gedoen:
Gholf: 156ste Ope keer in 2028 terug na Royal Lytham & St Annes [KLANK]
ENG DarbonOnChanges