Skip to content

Minister Gwarube vra Tesourie om moontlike onreëlmatighede met handboekaankope te ondersoek [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die Nasionale Tesourie gevra om moontlike onreëlmatighede met die aankoop van grondslagfase-handboeke te ondersoek. Volgens News24 is Lighthouse Publishers geregistreer drie dae nadat die opdrag vir die nasionale katalogus uitgereik is. Dit het 26-persent van die algehele goedkeurings vir die uitgee van handboeke ontvang en sal na verwagting meer as 285-miljoen-rand verdien. Woordvoerder Lukhanyo Vangqa sê die Tesourie is aanspreeklik vir verkrygingsnakoming:

ENG VangqaOntextBooks