Skip to content

Tshwane-nooddienste waarsku in aanloop tot brandseisoen dat brandbaanregulasies nagekom moet word [KLANK]

# Die Stad Tshwane se Nooddienste-departement het grondeienaars en -bewoners weer gevra om wetgewing oor brande na te kom, wat insluit dat hulle brandbane op hul eiendomme maak en dit onderhou. Die departement se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê met die droë winter wat naderkom, neem die gevaar van veld- en strukturele brande aansienlik toe. Sy sê brandbane moet behoorlik in stand gehou word om die verspreiding van brande te voorkom en lewens, eiendom en die omgewing te beskerm:

ENG NanaONFireSeason