# Die African People’s Convention sê hy is tevrede met die pas van sy voorbereidings vir die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Die party het die naweek ‘n tweedaagse nasionale verkiesingskonferensie in in Johannesburg gehou. Die APC het in vorige verkiesings in al nege provinsies meegeding, insluitend die metro’s. Die partyleier, Themba Godi, sê hulle is vol vertoue dat die APC in verskeie munisipaliteite tot die rade verkies sal word:
APC tevrede net die pas van sy voortgesette voorbereidings vir die verkiesing [KLANK]
ENG GodiONPreparations