Skip to content

Meer as 300 vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]

# Tshwane-polisie sê Operasie Shanela se sukses duur voort met 328 verdagtes wat die naweek in Mabopane en die Loate-gebied in hegtenis geneem is. Die operasionele spanne het hoë sigbaarheid gehandhaaf deur middel van strategiese padblokkades en stop-en-deursoekoptredes Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is aangekeer vir misdade soos verkragting, gewapende roof, kapings, huisbraak en regsverydeling:

AFR JohanONCrime