Skip to content

Cosatu verwelkom ontrekking van die KI-beleidsdokument oor fiktiewe verwysings [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu het die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, se besluit verwelkom om die konsepbeleidsdokument oor Kunsmatige Intelligensie te onttrek. Volgens die minister het ‘n ondersoek bevestig dat die dokument verskeie fiktiewe bronne in sy verwysingslys bevat, wat die integriteit en geloofwaardigheid van die dokument onder verdenking plaas. Matthew Parks van Cosatu sê hy is bekommerd dat die dokument nie intern deeglik gekontrolleer is nie:

ENG ParksONAIPolicy