# Die DA beklemtoon vryheid moet die reg op lewe sonder vrees weerspieël terwyl misdaad miljoene mense raak. Nasionale woordvoerder Karabo Khakhau sê ware vryheid is meer as net stemreg, maar ook veiligheid by die huis, werk en in openbare ruimtes. Sy kritiseer swak wetstoepassing en waarsku korrupsie ondermyn openbare vertroue. Khakhau beklemtoon die party se voorgestelde hervormings, insluitend integriteits-oudits en die versterking van spesialis-eenhede om veiligheid te herstel:
DA vra vryheid wat reg tot lewe sonder vrees weerspieël [KLANK]
ENG-KhakhauOnCrime2